KampKiepie Lanserings Aanbiedinge

Word deel van ons eerste oorde en kry eksklusiewe bekendstellings-voordele.

Totale Waarde Pakket
Meer as R7 500+ waarde — nou teen lanseringspryse
  • 50% afslag op KampKiepie plan (12 maande)
  • Professionele webwerf (normaal R2 500 – R5 000)
  • VOIP besigheidslyn teen promosie pryse
  • Persoonlike ondersteuning en opstelling
Beperk tot eerste 10 Oorde!
Byvoorbeeld:
Petit Poulet - Was R69 p/m → Nou R35 p/m*
Groeiende Kuiken - Was R199 p/m → Nou R100 p/m*
  • 50% afslag vir die eerste 12 maande
  • Geldig op enige betaalde KampKiepie plan
  • Geen langtermyn kontrak
  • Migrasie tussen pakkette sonder fooie
  • Jaarlikse domeinkostes uitgesluit.

  • * Data verkeer en stoorspasie gebaseer
Website Bou Aanbod
Normaal R2 500 – R5 000
Nou slegs R200 vir eerste 5 oorde
  • Professionele enkel-blad multi-seksie webwerf
  • Mobiel-vriendelik en vinnig laaiend
  • Struktureel gebou vir stabiliteit en spoed
  • Aanpasbaar binne vooraf gedefinieerde opsies
VOIP Lansering Aanbod
Normaal R59 per uitbreiding per maand
Nou slegs R39 per uitbreiding per maand (1e 30 aktiverings)
  • Professionele besigheidslyn vir jou oord
  • Interne uitbreidings tussen kantoor & ontvangs moontlik
  • Laer oproepkostes as tradisionele lyne
  • Beperk tot lanseringsfase
Ek stel belang – Kontak my